Graad 10 Argief 01

02-04-2020 tot 19-04-2020

Begripstoets Dag 1

Opsomming Dag 2

Taalleer Dag 3

Die DIALOOG Dag 4

Gedig e-sonnet Dag 5

DIE DRIEHOEKIGE SIRKEL KONTEKSVRAE

Me Lauren Venter, Wiskunde Graad 10 werk behandel op gestigde whatsapp groepe.

Wisk Gell

METING

Werkkaart 1 Memo

Hersienings toets 3

Meting Memorandum

Neem asb kennis dat Me S Marais klaar verskillende metodes gebruik om met die leerlinge in kontak te tree en die nodige lesse aan te bied. Dit gebeur gereeld en u kind het die nodige details om met haar in kontak te tree. As u enige vrae het is u meer as welkom om met haar in verbinding te tree op die volgende epos adres:

This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Oefeninge

1 - BIOSFEER TOT EKOSISTEME

2 - EKOSISTEME

Geskiedenis van lewe op aarde

FRANSE REWOLUSIE JUNIE 2020

NAVORSING KWARTAAL GR10

HERSIENING 1

HERSIENING 2

HERSIENING 3

HERSIENING 4

HERSIENING 5

VK APR 2020

PAT 2 VERFMEDIA

GR10-12 WEEK 2 (6 APRIL) VISUELE KUNS

GRAAD 10 ONTWERP

Opdrag Geldnoot herontwerp kwartaal 1

GRAAD 10 WERKSKEDULE KWARTAAL 2 2020

Grade 10 CAT 2020

RTT WERKSOPDRAG 1

RTT WERKSOPDRAG 2

Aan wie dit mag aangaan,

 

Ek het met die betrokke leerders gereël dat daar werk vir hul deurgegee sal word, deur notas te stuur per whatsapp groep en eposse.

 

Vriendelike Groete

 

Juf. M Nel

INFORMELE AKTIWITEITE Kwartaal 2

Neem asb kennis dat Me Strachen klaar verskillende metodes gebruik om met die leerlinge in kontak te tree en die nodige lesse aan te bied. Die gebeur gereeld en u kind het die nodige details om met haar in kontak te tree. As u enige vrae het is u meer as welkom om met haar in verbinding te tree op die volgende epos adres: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Graad 10's

Week 8 Lesson 1 Activities

Week 8 Lesson 2 Activities

Week 8 Lesson 3 Activities

AANDAG Gr10 7 April

Making Scones [www.keepvid.com] Video

Vinnige meelmengsel 9.1 memo

WEEK 9 Sjokolade muffins RESEP

Werkkaart 9.1 Vinnige meelmengsels

13-17 April: Hierdie week doen ons hersiening van ‘n paar onderwerpe wat ons in kwartaal 1 gedoen het.

 

  • Daar is ‘n volledige uiteensetting van die handewas-prosedure en ‘n vraelys wat jy moet invul elke keer as jy die prosedure gevolg het.
  • Daar is ‘n opsomming wat alle areas van die kombuis en restaurant se mise-en-place. Hierdie opsomming sal handig te pas kom in julle praktiese lesse aangesien dit presies vir jou verduidelik wat is mise-en-place en wat moet waar gedoen word.
  • Hier is ook ‘n volledige opsomming van alle personeel wat in die restaurant en kombuis werk en wat van elke persoon verwag word.

 

Ek stel voor dat julle hierdie opsommings deurwerk en leer, aangesien dit gereeld in vraestelle voorkom en nou het ons die tyd om dit deeglik in te oefen en onder die knie te kry. Dit sal ook verseker dat jy presies weet wat van jou verwag word as ons die PAT doen later in die jaar. 

 

Ek sal Donderdag  ou vraestelle stuur wat Kwartaal 1 se werk sal dek. Werk dit asb deur en maak seker dat julle weet hoe om die vrae te antwoord. ONTHOU dat jy die korrekte terme en bewoording moet gebruik. Ek sal die memorandums volgende week deurstuur.

 

Vriendelike groete

Juffrou van Schoor

GR 10 PRAKTIESE UITVOERINGSTOETS Was van hande

KOMBUIS BRIGADE TRADISIONEEL

MISE-EN-PLACE Afr

PERSOONLIKE HIGIËNE Was van hande

RESTAURANT BRIGADE AFRIKAANS

GVS Gr 10 Maart 2020 Vraestel Moderated L Smith

Aan wie dit mag aangaan

 

Ek het met die betrokke leerders gereël dat daar werk vir hul deurgegee sal word, deur notas te stuur per whatsapp groepe. Alle kommunikasie vind ook op die Toerisme-groepe plaas.

 

Vriendelike Groete

 

Mnr. A Nel

GRADE 8 - 12 Engineering Graphics and Design MADE EASY! Become an A+ student with our step by step PowerPoint tutorials.

 

Click Here: www.jpegd.co.za

 

NOW ONLY R99 per grade (OFFER ENDS 30 April 2020)

 

Following the COVID-19 pandemic and the subsequent effect on the South African Education System, JPegd is reducing their PowerPoints activation price from R200-00 per grade per year to R99-00 per grade per year.

 

These PowerPoints use step-by-step explanations to teach each drawing in the JPegd workbooks. This special offer will expire on 30 April 2020. The benefit of our PowerPoint explanations is not limited to this unique time of independent learning. It also serves as a great revision tool in preparation for examinations.

 

Click Here: www.jpegd.co.za

 

Please note the following:

  • JPegd PowerPoints are compatible with Windows operating systems only and cannot run on an Apple computer.
  • Internet access is needed to download and install the PowerPoints on your computer, after which no internet connection is needed to operate the PowerPoints.
  • The JPegd PowerPoints are operational from the date of activation to 31 December 2020.
  • The activation cost is reduced from R200-00 per grade per year to R99-00 per grade per year for a limited time. This special offer expires on 30 April 2020.
  • The payment of R99-00 will guarantee ONE Licence key that could be used to activate the PowerPoints on ONE computer.

 

The JP Engineering Graphics and Design PowerPoints are available online at www.jpegd.co.za

2020 ATP ELECTRONICS & DIGITAL

Gr 10 Elek Teg 15 04