Tuis > Sport > Tennis

Tennis

E-pos Afdruk PDF
Gebruiker Beoordeling: / 2
SlegsteBeste 

Kom Wys Jou Voorhand

Tennis is ‘n sport by Jeugland wat deur leerders wat ook aan ander aktiwiteite deelneem, beoefen kan word.

Vanaf Februarie tot Augustus word daar professionele afrigting gratis aan leerders gebied. In Maart word die Nu-Power Tuks Reeks (junior- en seniorspan) gespeel en vanaf die tweede kwartaal begin die ligawedstryde. Jeugland spog met 8 spanne wat deelneem en ons eerste spanne speel in die Superliga.

 

Waar - Wat - Wanneer

« < September 2010 > »
M T W T F S S
30 31 1 2 3 4 5
6 7 8 9 10 11 12
13 14 15 16 17 18 19
20 21 22 23 24 25 26
27 28 29 30 1 2 3

Belangrike Dokumente

Flitsgids

Algemene Inligting
Personeellys
Dissiplinêre Stelsel

Eksterne Skakels

Skakels

Kopiereg © 2010 Hoërskool Jeugland. Alle Regte Voorbehou.