 |
|
 |
Rugby

Jeugland Wil Op Die Voorpunt Wees
Jeugland se rugbyfilosofie is om elke speler wat speel en potensieël wil speel, tot sy volle potensiaal.
Jeugland wil op die voorpunt wees as ‘n leier ten opsigte van rugby. Die speller word nie net as speler geag nie,maar word ook as ‘n mens gesien wat ook moet ontwikkel op gebiede van dissipline, selfvervulling, waardes, norms en ‘n gees van uitnemendheid.
Hierdie saam is die afrigtingfilosofie een van ondernemende rugby, waar deelname belangrik is, maar die uitnemendheid van ‘n wenkultuur nog meer belangrik is. Die afrigters van Jeugland is toegewyd en is in elke opsig ‘n voorbeeld vir spellers en ander afrigters.
Jeugland se hoof, mnr. George de la Hunt, is tans die Valke-skole voorsitter en is in 2006 aangewys as ‘n SA Skolekeurder. Willie Hills (oud-Springbok) en Jannie Dreyer (ou-Blou Bul) is betrokke by die afrigting en ontwikkeling van die Jeugies.
Jeugland is trots om te noem dat Werner Kruger, ‘n oud-Jeugie, in 2006 die SA o/21 span gehaal. Tans by die Blou Bulle !!
George De La Hunt: Voorsitter Valke Hoërskole Vereniging
Hoof Kieslys
Maak Jou Merk
Ondersteuners