Tuis > Sport > Netbal

Netbal

E-pos Afdruk PDF
Gebruiker Beoordeling: / 3
SlegsteBeste 

Netbal by Jeugland is GROOT!

Daar neem jaarliks ten minste tien spanne deel aan die Nu-Power Tuks en die Super 6-liga. Ons beskik oor kundige afrigters wat gehelp het om die spanne tot hoër hoogtes te neem. Me. Elmarie Schutte is ‘n GSSA-afrigter en me. Letsie Pretorius is ‘n Suid-Afrikaanse skeidsregter. Megan Pearson is in 2006 verkies tot die Gauteng O/19 span.

Daar is 4 spanne wat jaarliks ingeskryf word by die Aksie-netbal en baie dogters kry die geleentheid om provinsiale kleure te verwerf.

 

Waar - Wat - Wanneer

« < September 2010 > »
M T W T F S S
30 31 1 2 3 4 5
6 7 8 9 10 11 12
13 14 15 16 17 18 19
20 21 22 23 24 25 26
27 28 29 30 1 2 3

Belangrike Dokumente

Flitsgids

Algemene Inligting
Personeellys
Dissiplinêre Stelsel

Eksterne Skakels

Skakels

Kopiereg © 2010 Hoërskool Jeugland. Alle Regte Voorbehou.