Taktiese Spel
Die tradisionele spel word deur twee spanne gespeel in die Oos-Gautengliga. Die liga vind plaas gedurende die derde termyn. Dit is ‘n taktiese spel wat uithouvermoë, sowel as tegniek verg.
Jeugland spog met 8 Jukskei-putte
Jaarliks word daar aan die provinsiale liga deelgeneem
Sedert 2000 het Jeugland 4 provinsiale spelers opgelewer






