Gholf
Jeugland se toekomstige Ernie
Hierdie aktiwiteit is vir die ontluikende Ernie of Goose! Die Jeugies neem deel in al die ligas van Oos-Gauteng, sowel as die Michelinreeks.
Daar word in drie afdelings gespeel;
A-Liga: Voorgee 0- 8
B-Liga: Voorgee 9-18
C-Liga: Voorgee 19-24
Uit die A-Liga word ‘n Oos-Gauteng span gekies wat gedurende Junie aan ‘n provinsiale toernooi deelneem. Die B en C Liga word in streke gespeel. Die streekwenners speel in ‘n finaal en ‘n provinsiale wenner word in elke liga aangewys.
Hoof Kieslys
Maak Jou Merk
Ondersteuners