Atletiek
Atletiek
Die tonge is los oor die skitter prestasies van Jeugie-atletiek tydens die jaarlikse TOP 20 byeenkoms te Naboomspruit. 41 van die land se top atletiekskole neem hier deel. Die 10-dogtersatlete en 10-seunsatlete van Jeugland het fantasties presteer en die dogters van Jeugland het die 4de plek behaal terwyl die seuns in die 8ste plek geeindig het. Die dogters het met top skole bv. Waterkloof, Menlopark, Affies meisies,
Helpmekaar, Florida en Eldoraigne afgereken. Die seuns het skole soos Menlopark, HTS Middelburg, HTS Witbank, Florida en Eldoraigne geklop. Dit is verwaar uitstekende russeltate as ‘n mens dink dat die Jeugies
in 2007, 24ste en 2008, 17de geeindig het. Alhoewel die byeenkoms vir seuns en dogters apart is, het die Jeugies gesamentlik in die 5de plek geeindig.
Hoof Kieslys
Maak Jou Merk
Ondersteuners