• JoomlaWorks Simple Image Rotator
  • JoomlaWorks Simple Image Rotator
  • JoomlaWorks Simple Image Rotator
  • JoomlaWorks Simple Image Rotator
  • JoomlaWorks Simple Image Rotator

JEUGLAND SE TOP LEERDERS IN 2011

Johan Espach
(Beste prestasie Graad 11) Vaktoerkennings in Eng, LO, Fisies, Geografie en Geskiedenis

Shante le Roux Heath
(Beste prestasie Graad 10, DUX - VOO Fase) Vaktoekennings in Eng, Fisies, RTT en Musiek

Yolandi Kruger en Ilka Janse van Rensburg
(Deel die troefee vir Beste Prestasie Graad 9) Yolandi kry ook vaktoekennings vir Wisk, Nat Wet en KK

Megan Heath
(Beste prestasie Graad 8, DUX – Senior Fase) Vaktoekennings in Afr, Eng, LO, NW, MSW, EBW, KK en Tegnologie

 

Jeugland se 2012 hoofleiers!

Jeugland se nuwe hoofleiers is as volg; (voor vlnr) Mnr Johan Herbst (VRL-hoof) Jo-Lene Strydom (Kultuur en President) Armand Slabbert (Sport en President), Dr David Morris (Hoof). (Agter vlnr) Luzelle Herselman (Sosiaal), Chenique Conradie (Bemarking), Johan Espach (Akademie), Tinus Potgieter (Sosiaal), Edwin Weyers (Bemarking), Hanlie Beetge (Kultuur), Anlee Snyman (Sport) en Natasha te Baerts (Akademie)