Koor
Jeugland het drie kore: ‘n dogterskoor, seunskoor en ‘n gemengde koor
Daar is jaarliks min of meer 200 leerders betrokke by hierdie aktiwiteit. Dit is een van die uitvoerprodukte van die skool se kultuur en waarlik ‘n trots van die skool en gemeenskap.