Tuis > Kultuur > Afrikaans en Engelse Toneel

Afrikaans en Engelse Toneel

E-pos Afdruk PDF
Gebruiker Beoordeling: / 1
SlegsteBeste 

ENGELSE TONEEL: 2009.

Die Engelse Toneel van Hoerskool Jeugland, met die Titel “ Doing Time”, geskryf deur Zanandi Botes en regie deur Me Dereza Bedesford, het vanjaar hul uitstekend van hul taak gekwyt  en aan twee kompetisies deelgeneem  nl.  EADS en RAPS. Hul deelname aan RAPS (Reportory Amateur Players’ Society), die grootste Engelse Toneel kompetisie op skolevlak, het Jeugland vanjaar die enigste Afrikaanse skool uit 40 deelnemende skole gemaak wat deelgeneem het.  Na hul deelname op 4 Junie 2009 by die WITS teater, het die volgende leerders  toekennings ontvang vir goeie spel nl. Yolandi Alberts, Lauren Van Rooyen, Schalk Bezuidenhout en Marcel Spaumer. Tydens die finale bekroningsaand op 13 Junie 2009, wat aan ‘n egte OSCAR aand herinner het, het die volgende Jeugies nominasies ontvang in hul onderskeie kategoriee:

•    Zanandi Botes:        Een van 5 nominasies vir “ Best Original Script”.

•    Schalk Bezuidenhout:    Een van 4 nominasies vir “Best Actor”.

•    Marcel Spaumer:        een van 5 nominasies vir “Best Supporting Actor”.

Engelse Toneel gee aan leerders die geleentheid om in ‘n addisionele taal op te tree en sodoende hul vlerke buite hul moedertaal te sprei.

 

Waar - Wat - Wanneer

« < September 2010 > »
M T W T F S S
30 31 1 2 3 4 5
6 7 8 9 10 11 12
13 14 15 16 17 18 19
20 21 22 23 24 25 26
27 28 29 30 1 2 3

Belangrike Dokumente

Flitsgids

Algemene Inligting
Personeellys
Dissiplinêre Stelsel

Eksterne Skakels

Skakels

Kopiereg © 2010 Hoërskool Jeugland. Alle Regte Voorbehou.