Die belangrikste kenmerke van Tegnologie:
Volledige kurrikulumdekking. Dek al die leeruiteenkomste en assessering-standaarde van die nasionale Kurrikulum.
Op die leerders se vlak – dit is duidelik en toeganklik vir leerders op alle vlakke.
Relavant en maklik om te gebruik – dit volg ‘n logiese struktuur en dek Suid Afrikaanse ontwerpe
Stimulerende aktiwiteite






