Natuurwetenskappe bestaan uit twee hoofkomponente naamlik, Biologie en Wetenskap.
Die opvoeders poog om die wyse waarvolgens wetenskap te werk gaan – die wetenskaplike metode – aan die leerders bekend te stel.
Die volgende vaardighede word aangeleer;
Praktiese wetenskaplike ondersoek en probleemoplosvaardighede
Konstruksie en toepassing van wetenskaplike kennis
Die aard van wetenskappe en sy verband met tegnologie






