EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE
Ekonomiese – en Bestuurswetenskappe sluit die
volgende vakke in: Rekeningkunde, Besigheidstudie en Ekonomie.
Hierdie is vakke wat direk aansluit by die sakewêreld buite
skoolverband. Dit is beroepsgerigte vakke wat belangrik is om
op jou CV te kan skryf vir beroepe en studies na skool. Hier by
Jeugland leer ons jou om met geld te kan werk, wat vir jou waarde
het vir die res van jou lewe. Ons leer jou om jou eie besigheid te
kan begin, om vir jouself geld te kan genereer sodat jy nooit in
‘n werkgewer se oë hoef te kyk vir ‘n salaris nie.
Ons help jou doelgerig bou aan jou toekoms!!!